ALETTA FRANCiNA.

komediant · lino-snyer · hemp-maker · ek weet self nie

Lino-druk portret van Aletta NOU MET
'N WINKEL!
JUSSIE
SUSSIE
OP TOER

alles op
een plek

want ek was moeg om vir julle vyf verskillende links te stuur

hoe voel jy
vandag?

kies 'n gesig. ek het al twaalf getrek sodat jy nie hoef nie.

klik op 'n gesig →