Kom kyk my nuwe show:
Click op die relevante datum om kaartjies te bespreek.
die argief
shows wat al gebeur het (en wat ek oorleef het)
2024
Alles tot nou
My eerste een-vrou show. Kinderstories, hondsdolheid, 'n Aromat-verslawing en 'n kamer vol bean bags.
2026
Jussie Sussie
Die nuwe een. Jy's hier. Gaan koop 'n kaartjie.
