Die winkel

ek het nou
'n online winkel

alles hand-gesny, hand-gedruk en met liefde ingepak (en soms 'n bietjie ink op die boks)